When i was very young, i had a red and blue swing. it was my favourite thing in the whole world.
toe ek baie klein was het ek altyd vir myself huisies gebou in ons tuin. daar het ek met 'n versameling van pienk bessies en blare brousels gemaak vir my denkbeeldige vriende. klippies het ook gedien as gekookte eier of stukkies sjokolade.
ek het rooi hare, maar ek is eintlik blond. ek het die beste kattie - sy naam is Artemis. ek het afgeval van my BMX, nou het ek scars for life op my arm.